Hannibal

Hannibal
Hannibal

Standbeeld van Hannibal.

Bynaam(e) Barka (Weerlig)
Geboortedatum 247 v.C.
Geboorteplek Kartago
Sterfdatum 183/182/181 v.C.
Sterfplek Libissa, Bitinië
Lojaliteit Kartago
Poste beklee Kartaagse weermag tydens die Tweede Puniese Oorlog
Veldslae/oorloë Beleg van Saguntum
Slag van Ticino
Slag van die Trebbia
Slag van Trasimeno
Slag van Cannae
Slag van Zama
Familie Hamilkar Barka
Hasdrubal Barka
Magon

Hannibal (247 v.C. – 183/182/181 v.C.) was 'n Kartaagse generaal en politikus. In 216 v.C. vernietig Hannibal 'n weermag van die Romeine by die Slag van Cannae.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy